BV Pretoria @bvpretoria Channel on Telegram

BV Pretoria

@bvpretoria


BV Pretoria (English)

BV Pretoria is a dynamic Telegram channel dedicated to showcasing the beauty and vibrancy of Pretoria, South Africa's administrative capital. Whether you're a local resident looking for the latest events happening in the city or a tourist eager to explore its hidden gems, BV Pretoria is your go-to source for all things Pretoria. From stunning photos of iconic landmarks like the Union Buildings and Voortrekker Monument to recommendations on the best restaurants and nightlife spots, this channel has it all. Join our community of like-minded individuals who share a deep appreciation for Pretoria and its rich cultural heritage. Stay informed about upcoming festivals, art exhibitions, and other exciting happenings in the city. Let BV Pretoria be your virtual guide to experiencing the charm and allure of Pretoria, one post at a time.

BV Pretoria

04 Nov, 17:05


Onrus, moord en geweld heers in Mosambiek oor betwiste verkiesingsuitslae.

Die publiek verwerp die uitslae van die Mosambiekse verkiesing op 9 Oktober 2024. Baie burgers meen dat die regerende FRELIMO-party die onlangse verkiesing gemanipuleer het. FRELIMO is reeds 49 jaar aan bewind.

Venancio Mondlane, die leier van die opposisieparty PODEMOS, het ’n oproep gedoen vir landswye protesoptogte vanaf 31 Oktober tot 7 November in die hoofstad, Maputo, om die verkiesingsresultate te betwis.

Volgens plaaslike nuus het die betogings tot dusver tien sterftes, verskeie beserings en vyfhonderd arrestasies tot gevolg gehad.

Spanning loop hoog.

BV Pretoria

24 Oct, 16:01


Op 4 Oktober het ons ons geliefde Boere Tannie, Marcelle Maritz, verloor. Sy het 'n diepgaande impak op ons almal gehad, altyd die eerste om in te tree en ons volksgenote te ondersteun.
Op 11 Oktober is sy in haar tuisdorp Potgietersrus ter ruste gelê. Francois van der Merwe het dit namens die Bittereinders bygewoon, terwyl Liam Richard May, hoewel hy nie daar kon wees nie, verplig gevoel het om haar met 'n laaste huldeblyk te vereer.
Marcelle was deur haar onwrikbare toewyding en veerkragtigheid in die stryd vir ons boerevolk van groot waarde. As erkenning vir haar bydraes, het ons gevoel dat dit net gepas is om haar met 'n 21-geweersaluut te vereer.
Rus in vrede, Marcelle Maritz—ons Boere Tannie, verewig in ons harte.
--------------------------------------------------------------------
On October 4th, we lost our beloved Boere Tannie, Marcelle Maritz. She had a profound impact on all of us, always the first to step in and support our Volk.
On October 11th, she was laid to rest in her hometown of Potgietersrus. Francois van der Merwe attended on behalf of the Bittereinders, while Liam Richard May, though unable to be there, felt compelled to honor her with a final tribute.
Marcelle, through her unwavering dedication and resilience in the fight for our Boer Volk, was truly a warrior of our people. In recognition of her contributions, we felt it only fitting to honor her with a 21-gun salute.
Rest in peace, Marcelle Maritz—our Boere Tannie, forever in our hearts.

BV Pretoria

06 Oct, 07:50


🦏 Bittereinders Veldkommando Project

Stop poaching, protect the wildlife of the Fatherland, join the Bittereinders.

🔗 Donations to our staff

@Bittereinders

BV Pretoria

06 Oct, 07:49


@Bittereinders

BV Pretoria

19 Sep, 19:10


CEO of Visegrad 24 Stefan Tompson, all the way from Poland, and Willem Petzer attended the Whitecross monument memorial Ceremony to honour our fallen farmers, and of course to support the hard work of our brother in Christ, Francois van der Merwe

🔗 Link to post


@DIE VROU AS PATRIOT

BV Pretoria

19 Sep, 17:04


https://youtu.be/H14yzi9tfC8?si=_lyxOJDbYlIgeFOi

Carel van der Merwe het uit wat met hom gebeur het, 'n groep op Facebook geskep waarin hulle vriende is wat boere ondersteun wat ‘n klasaksie loods om prokureurs en likwidateurs te stuit en krimineel te vervolg vir die onregmatige wyse hoe hulle boere en hul gesinne tydens sekwestrasies en likwidasies van hul boerderye emosionele en geldelike skade berokken.

Boere kan ook hul stories hier vertel deur dit te epos na: [email protected] of julle kan gaan soek vir die groep op Facebook en julle storie daarso deel.

Carel se nommer is: +27 83 976 5307
Epos: [email protected]


Gesels gerus saam in die kommentare.

#boermedia #insolvensie #landbou #likwidasie #sekwestrasie @landbank

Boermedia

BV Pretoria

14 Sep, 07:44


https://www.facebook.com/share/v/2uhgTYQWi5RemLTe/?mibextid=WC7FNe

Skakel gerus vandag in en kyk na die Witkruis Monument opgradering

BV Pretoria

13 Sep, 17:31


Sien julle more 7:30 by Caltex One Stop the Ranch op die N1.

BV Pretoria

13 Sep, 11:15


Sien julle hierdie Saterdag die 14de September by die Witkruis Monument.

Vir meer inligting kontak Hester by: +27 78 348 4447.

Dankie aan al die stappers en volg gerus vir Liam Richard May hier op Facebook.

Bittereinders Groete
Www.bittereinders.co.za
Indien u betrokke wil raak sms u naam na 44609.

BV Pretoria

10 Sep, 18:04


Naboomspruit se optog was indrukwekkend en het definitief hartsnare geroer. Soos een man het almal saam gestaan en ons stappers geondersteun.
Saterdag 14 September 7:00 vir 8:00 versamel ons vir die konfooi by die vulstasie langs die N1 na die Witkruis Monument. Ons staan saam in die hart saak ons staan saam as boere. Kom wees deel met jou trekker, bakkie,perd, motorfiets of kar. Ons maak die 20 jaar herdenking van die Monument iets om te onthou sodat ons hulle wat onnodig gesterf het nooit sal vergeet nie.

BV Pretoria

10 Sep, 18:04


Naboomspruit se optog was indrukwekkend en het definitief hartsnare geroer. Soos een man het almal saam gestaan en ons stappers geondersteun.
Saterdag 14 September 7:00 vir 8:00 versamel ons vir die konfooi by die vulstasie langs die N1 na die Witkruis Monument. Ons staan saam in die hart saak ons staan saam as boere. Kom wees deel met jou trekker, bakkie,perd, motorfiets of kar. Ons maak die 20 jaar herdenking van die Monument iets om te onthou sodat ons hulle wat onnodig gesterf het nooit sal vergeet nie.

BV Pretoria

10 Sep, 18:03


Dankie Naboomspruit vir die massiewe mooi gereelde ontvangs vir die stappers. Die optog met die perde en trekkers en voertuie deur die dorp is ñ gesig om te sien. So klop mens se hart mos nou trots Boer.